AGTERGROND /
ABOUT US
Gestig / Founded: 1995
Die stigting van die beslote korporasie het gevolg op die totale oorname van Vleissentraal Drukkers wat reeds sowat 18 jaar bestaan het as algemene litografiese drukkers in Pretoria.
The Closed Corporation was founded after the take-over of Vleissentraal Printers which, at the time, has been trading for 18 years in Pretoria.
Geskiedkundig / Historically:
Die huidige Besturende Lid se ondervinding in die Drukkerbedryf strek oor 47 jaar. Hy het
begin as vakleerling in die bedryf en sy ervaring dek alle aspekte van die drukkersbedryf.
The experience of the Managing Member stretch over 47 years. He joint the printing trade as an apprentice in 1963. His experience covers all sectors of management and training in the industry.
|